Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorskyn
voorskyn [boodskap #144136] So, 17 Desember 2023 18:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18960
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorskyn
Afbreking: voor•skyn
Samestelling: voor + skyn


Selfstandige naamwoord: voorskyn
Meervoud:

Betekenis:
• Die handeling van sigbaar word/ in die sig kom, veral in die vaste uitdrukking "te voorskyn kom/bring".

Gebruik:
• Uiteindelik bars die papie se dop oop en die volwasse insek kom te voorskyn.

Vertaling:
Engels: to appear, become visible, reveal, turn up
Nederlands: tevoorschijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beriggewing
Volgende onderwerp: vaarwel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 17:26:53 MGT 2024