Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontslae
ontslae [boodskap #144138] So, 17 Desember 2023 19:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18961
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontslae
Afbreking: ont•sla•e


Bywoord: ontslae

Betekenis:
• Vry/ verlos van.

Gebruik:
• Moenie van ou goed ontslae raak voordat jy nie nuwes gekry het nie.

Vertaling:
Engels: rid of, free from
Nederlands: wegwerken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vaarwel
Volgende onderwerp: leesstof
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 18:26:28 MGT 2024