Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volstaan
volstaan [boodskap #144081] So, 10 Desember 2023 08:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
volstaan
Afbreking: vol•staan
Samestelling: vol + staan


Werkwoord: volstaan
Verlede tyd: het volstaan

Betekenis:
• Om genoeg/voldoende te wees.

Gebruik:
• Ek sal hierby volstaan.

Sinoniem:
• voldoen

Vertaling:
Engels: to suffice
Nederlands: volstaan


Werkwoord: staan vol, volstaan
Verlede tyd: het volgestaan

Betekenis:
• Om 'n ruimte te vul.

Gebruik:
• Die bokse het die huis volgestaan.

Vertaling:
Engels: to fill
Nederlands: vullen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kragkrisis
Volgende onderwerp: inbors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 22:38:09 MGT 2024