Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inbors
inbors [boodskap #144082] Ma, 11 Desember 2023 06:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inbors
Afbreking: in•bors
Samestelling: in + bors


Selfstandige naamwoord: inbors
Meervoud:

Betekenis:
• Die geaardheid of aangebore neiging van 'n mens.

Gebruik:
• Christiaan was 'n skrander seun wat die edele inbors van sy vader en vasberade wilskrag van sy moeder geërf het.

Sinoniem:
• aard
• binneste
• eienskap
• eerbaarheid
• geaardheid
• ingesteldheid
• kaliber
• karakter
• natuur
• persoonlikheid
• stoffasie
• temperament

Vertaling:
Engels: inbors
Nederlands: character, disposition, nature

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volstaan
Volgende onderwerp: leegloop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 17:44:07 MGT 2024