Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kragkrisis
kragkrisis [boodskap #144080] So, 10 Desember 2023 08:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kragkrisis
Afbreking: krag•kri•sis
Samestelling: krag + krisis


Selfstandige naamwoord: kragkrisis
Meervoud: kragkrisisse

Betekenis:
• 'n Probleem met die lewering van krag/elektrisiteit.

Gebruik:
• Die heersende kragkrisis en die gereelde instelling van beurtkrag knou die land se ekonomie.

Sinoniem:
• energiekrisis

Vertaling:
Engels: power crisis, energy crisis
Nederlands: energiecrisis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ondoeltreffend
Volgende onderwerp: volstaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 08:31:51 MGT 2024