Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » destyds en nou
destyds en nou [boodskap #140432] Do, 13 Oktober 2022 12:51
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
daar was ‘n tyd nie lank gelede
toe ons land bekend was vir die kwaliteit van sy
soldate, onderwysers, studente, en boere
dokters, polisie, kunstenaars en sakemanne

vanaf 1994 to op hede
is ons land bekend vir die kwantiteit van
misdaadsindikate, verkragters, moordenaars en hoere
korruptes, kapers, plunderaars en laksmanne
Vorige onderwerp: graf van my land
Volgende onderwerp: blou en groen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:13:51 MGT 2024