Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » blou en groen
blou en groen [boodskap #140435] Vr, 14 Oktober 2022 16:48
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
soos lippe en ‘n soen
net so is die gesigseinder se blou en groen
twee
maar tog ook een
want wat ookal verander
die een kan nooit bestaan sonder die ander
Vorige onderwerp: destyds en nou
Volgende onderwerp: die allesverterende vlam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:10:20 MGT 2024