Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » die gawe van sig
die gawe van sig [boodskap #140042] Do, 18 Augustus 2022 15:36
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
‘n wêreld van vorm en kleur
is vir die meeste van ons so deel van die lewe
dat ons ons nie werklik daaraan steur
totdat ons ons sig verloor
en elke oggend ons dag in algehele donkerte begin

begin die gawe van sig vir ons sin te maak
omdat ons weer soos ‘n kind moet leer
om al die verskillende struikelblokke baas te raak
sodat ons ook ander sonder sig kan help
om weer volle mens te wees en steeds die Skepping te kan geniet
Vorige onderwerp: die gawe van gehoor
Volgende onderwerp: die gawe van lewe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 04:18:12 MGT 2024