Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » die gawe van gehoor
die gawe van gehoor [boodskap #140041] Do, 18 Augustus 2022 15:34
Louis Basson  is tans af-lyn  Louis Basson
Boodskappe: 200
Geregistreer: Junie 2022
Karma: 4
Senior Lid
ek kan my nie indink
in hoe dit moet voel
om in ‘n wêreld sonder klank te moet lewe

‘n wêreld waar algehele stilte insink
te midde van die daaglikse gewoel
wat die planeet laat bewe
Vorige onderwerp: my grootwordplek
Volgende onderwerp: die gawe van sig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 17:54:18 MGT 2024