Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hallo Daar
Hallo Daar [boodskap #136] Wo, 13 Maart 2002 17:55 na volgende boodskap
j.human  is tans af-lyn  j.human
Boodskappe: 4
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
Groete vanaf S-Afrika

Is daar mense buite S-Afrika??????
Dit wil lyk asof ek die enigste is op hierdie web.
Groete
Gerhard
Re: Hallo Daar [boodskap #137 is 'n antwoord op boodskap #136] Wo, 13 Maart 2002 18:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur  is tans af-lyn  Arthur
Boodskappe: 609
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"j.human" schreef...
> Is daar mense buite S-Afrika??????
> Dit wil lyk asof ek die enigste is op hierdie web.

Hoi Gerhard, natuurlik is daar nog lewe buite Suid-Afrika! In ieder geval
hier in Nederland.

As jy eensaam is op die web, is dit nie 'n goeie plek om geselskap te soek
nie. Ek dink ek is die enige wat hierdie nuusgroep reëlmatig besoek. Ek
ontmoet hier ongeveer 2 verdwaalde SA-internetters per maand :)

Wanneer jy meer aksie soek, moet jy seker gaan kuier op
soc.culture.south-africa.afrikaans. Daardie nuusgroep het baie deelnemers.

Groete,
Arthur
Re: Hallo Daar [boodskap #138 is 'n antwoord op boodskap #137] Sa, 16 Maart 2002 06:44 Na vorige boodskap
Bart Nel  is tans af-lyn  Bart Nel
Boodskappe: 11
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hallo van my kant af ook.
Dit is waar dat hierdie nuusgroep nie veel het om te bied nie, maar hoekom
nie?
Wat was die oorspronklike idee van die groep? Is dit nie moontlik om weer
lewe hierin te blaas nie?

Ek is nou wel nie buite SA nie, lewe hier in Gauteng ('n tuisland van die
lieflike Kaap[grap]). Ek hou vir 'n ruk al
soc.culture.south-africa.afrikaans dop, maar soms raak hulle heeltemal
verdwaal in persoonlike gevegte, en dit maak dit moeilik vir die eerste
besoekers om woord in te kry. Miskien was die idee van hierdie groep
oorspronklik rein genoeg om dit te probeer red.

Bart (Die Dromer)

"Arthur Hagen" skryf in boodskap news:a6o6o3$ov3$1@news.kabelfoon.nl...
> "j.human" schreef...
>> Is daar mense buite S-Afrika??????
>> Dit wil lyk asof ek die enigste is op hierdie web.
>
> Hoi Gerhard, natuurlik is daar nog lewe buite Suid-Afrika! In ieder geval
> hier in Nederland.
>
> As jy eensaam is op die web, is dit nie 'n goeie plek om geselskap te soek
> nie. Ek dink ek is die enige wat hierdie nuusgroep reëlmatig besoek. Ek
> ontmoet hier ongeveer 2 verdwaalde SA-internetters per maand :)
>
> Wanneer jy meer aksie soek, moet jy seker gaan kuier op
> soc.culture.south-africa.afrikaans. Daardie nuusgroep het baie deelnemers.
>
> Groete,
> Arthur
>
Vorige onderwerp: Verkookser aanleg
Volgende onderwerp: Hermien en Fanie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 13:46:15 MGT 2024