Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hermien en Fanie
Hermien en Fanie [boodskap #58200] Wo, 06 Maart 2002 18:32 na volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
Toe sterf Fanie net soos sy vrou Hermien in 1994.
Die man wat op die sewe-uur nuus vertel het dat dit die tweede vriend
is wat hy deur moord verloor het in 'n kort tyd is die apteker van wie
ek julle vertel het onlangs. Die apteker wie se apteek reg langs my
kantoor is. Of het ek julle nie vertel toe Dawid De Ridder en sy vrou
op die grasperk moes lê met vuurwapens op hulle gerig en die skakers
toe hulle duur Toyota gesteel het. Die Toyo is maar weer voor die
apteek geparkeer want hy is dadelik deur 'n sateliet opspoorder gevind
maar Dawid weet steeds nie wat anders hy moet hê as die
afstandbeheerde hek wat hulle ook nie uitgehou het nie. En vir my sê
hy dat dit 'n ondervinding is wat niemand hom kan indink as hy dit nie
ervaar nie. Dan is hy nog die ultra_regsgesinde van die dorp!

Verlede week is Piet Botha, die eienaar van die Crocodilian
doodgeskiet in 'n rooftog. Vanmôre is Fanie Van Vuuren (wat destyds
van moord op sy vrou aangekla was ((onopgelos)) ) ook dood gevind op
sy plot. Fanie was tydens die moord op Hermien die parlementslid vir
die KP. 'n Vriendelike sagmoedige mens. Is dit net hier wat dit so
gaan?
Re: Hermien en Fanie [boodskap #58203 is 'n antwoord op boodskap #58200] Wo, 06 Maart 2002 18:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja Davie - hier in Kaapstad word mense ook vasgebind en beroof, maar hulle
word nie geskiet nie - het met die dame in die woonstel skuins bo my gebeur
verlede Woensdagaand om 11.15nm.

Kan julle mense nie al die patrone daar konfiskeer nie?

Goeie statistiek in die Cape Times vandag hoe dinge hier in die middestad
verbeter het sedert 2000 - minder misdaad en skoner ook.
Alles die goeie werk van die mense van The Cape Town Partnership (Pty) Ltd.

Annette

Davie Davis skryf in boodskap news:d8nc8us0a9tvaip6algdlptsn3hi4r3102@4ax.com...
>
> Toe sterf Fanie net soos sy vrou Hermien in 1994.
> Die man wat op die sewe-uur nuus vertel het dat dit die tweede vriend
> is wat hy deur moord verloor het in 'n kort tyd is die apteker van wie
> ek julle vertel het onlangs. Die apteker wie se apteek reg langs my
> kantoor is. Of het ek julle nie vertel toe Dawid De Ridder en sy vrou
> op die grasperk moes lê met vuurwapens op hulle gerig en die skakers
> toe hulle duur Toyota gesteel het. Die Toyo is maar weer voor die
> apteek geparkeer want hy is dadelik deur 'n sateliet opspoorder gevind
> maar Dawid weet steeds nie wat anders hy moet hê as die
> afstandbeheerde hek wat hulle ook nie uitgehou het nie. En vir my sê
> hy dat dit 'n ondervinding is wat niemand hom kan indink as hy dit nie
> ervaar nie. Dan is hy nog die ultra_regsgesinde van die dorp!
>
> Verlede week is Piet Botha, die eienaar van die Crocodilian
> doodgeskiet in 'n rooftog. Vanmôre is Fanie Van Vuuren (wat destyds
> van moord op sy vrou aangekla was ((onopgelos)) ) ook dood gevind op
> sy plot. Fanie was tydens die moord op Hermien die parlementslid vir
> die KP. 'n Vriendelike sagmoedige mens. Is dit net hier wat dit so
> gaan?
>
Re: Hermien en Fanie [boodskap #58204 is 'n antwoord op boodskap #58203] Wo, 06 Maart 2002 19:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 6 Mar 2002 20:49:58 +0200, "Annette" wrote:

> Ja Davie - hier in Kaapstad word mense ook vasgebind en beroof, maar hulle
> word nie geskiet nie - het met die dame in die woonstel skuins bo my gebeur
> verlede Woensdagaand om 11.15nm.
>
> Kan julle mense nie al die patrone daar konfiskeer nie?
>
> Goeie statistiek in die Cape Times vandag hoe dinge hier in die middestad
> verbeter het sedert 2000 - minder misdaad en skoner ook.
> Alles die goeie werk van die mense van The Cape Town Partnership (Pty) Ltd.
>
> Annette
>

Dis lastig wanneer dit gebeur met mense wat jy ken Annette. My
buurvrou het vir Fanie Van Vuuren gewerk. Fanie was 'n prokureur.

Konfiskeer patrone sê jy? Ek sou weer voorstel dat patrone uitgedeel
word. Onthou dat, wanneer vuurwapens strenger beheer word, slegs
wetsgehoorsame mense daaronder gaan ly.
Re: Hermien en Fanie [boodskap #58226 is 'n antwoord op boodskap #58200] Do, 07 Maart 2002 00:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
kaatjie  is tans af-lyn  kaatjie
Boodskappe: 22
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Junior Lid
Jammer om te hoor van jou vriende - dis tragies

"Davie Davis" skryf in boodskap news:d8nc8us0a9tvaip6algdlptsn3hi4r3102@4ax.com...
>
> Toe sterf Fanie net soos sy vrou Hermien in 1994.
> Die man wat op die sewe-uur nuus vertel het dat dit die tweede vriend
> is wat hy deur moord verloor het in 'n kort tyd is die apteker van wie
> ek julle vertel het onlangs. Die apteker wie se apteek reg langs my
> kantoor is. Of het ek julle nie vertel toe Dawid De Ridder en sy vrou
> op die grasperk moes lê met vuurwapens op hulle gerig en die skakers
> toe hulle duur Toyota gesteel het. Die Toyo is maar weer voor die
> apteek geparkeer want hy is dadelik deur 'n sateliet opspoorder gevind
> maar Dawid weet steeds nie wat anders hy moet hê as die
> afstandbeheerde hek wat hulle ook nie uitgehou het nie. En vir my sê
> hy dat dit 'n ondervinding is wat niemand hom kan indink as hy dit nie
> ervaar nie. Dan is hy nog die ultra_regsgesinde van die dorp!
>
> Verlede week is Piet Botha, die eienaar van die Crocodilian
> doodgeskiet in 'n rooftog. Vanmôre is Fanie Van Vuuren (wat destyds
> van moord op sy vrou aangekla was ((onopgelos)) ) ook dood gevind op
> sy plot. Fanie was tydens die moord op Hermien die parlementslid vir
> die KP. 'n Vriendelike sagmoedige mens. Is dit net hier wat dit so
> gaan?
>
Re: Hermien en Fanie [boodskap #58251 is 'n antwoord op boodskap #58226] Do, 07 Maart 2002 18:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 07 Mar 2002 00:51:27 GMT, "kaatjie" wrote:

> Jammer om te hoor van jou vriende - dis tragies
>

Dankie Kaatjie. Dit is 'n lewe waaraan ons so gewoond word dat ons dit
hoor en vergeet. Eers toe ek daarvan vertel het Annette onthou van die
vrou in die woonstel bo haar verlede week. Of anders was dit ook vir
haar maar net deel van die alledaagse Suid Afrika.
Bony en Clyde (18 & 29 ) wat daarvan verdink word dat hulle die
motoris (Strydom) wat vir hulle stilgehou het verlede jaar naby
Richmond in die kop geskiet het, is ook van my tuisdorp. Sy was
verlede jaar in matriek. Gelukkig het Strydom dit oorleef.
Re: Hermien en Fanie [boodskap #58266 is 'n antwoord op boodskap #58251] Vr, 08 Maart 2002 05:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee Davie, ek het dit nie eers toe onthou nie - maar baie vertel van dit op
'n ander nuusgroep.
Noudat Gloudina so soet vir 'n rukkie is wou ek haar nie ontstel nie:))
Ja, die 4 mans wat ingebreek het was almal swart - nie kleurlinge nie, swart
mans - deeglik waargeneem deur die dame wat vasgebind en beroof is, en wat
'n rewolwer teen haar kop gehad het.

Maar dit was glad nie 'n alledaagse voorval hier in ons straat en omgewing
nie.

Annette

message news:lbcf8u4igd44a9j9dbe7ueb04ifpm94dtr@4ax.com...
> On Thu, 07 Mar 2002 00:51:27 GMT, "kaatjie" wrote:
>
>> Jammer om te hoor van jou vriende - dis tragies
>>
>
> Dankie Kaatjie. Dit is 'n lewe waaraan ons so gewoond word dat ons dit
> hoor en vergeet. Eers toe ek daarvan vertel het Annette onthou van die
> vrou in die woonstel bo haar verlede week. Of anders was dit ook vir
> haar maar net deel van die alledaagse Suid Afrika.
> Bony en Clyde (18 & 29 ) wat daarvan verdink word dat hulle die
> motoris (Strydom) wat vir hulle stilgehou het verlede jaar naby
> Richmond in die kop geskiet het, is ook van my tuisdorp. Sy was
> verlede jaar in matriek. Gelukkig het Strydom dit oorleef.
Re: Hermien en Fanie [boodskap #58290 is 'n antwoord op boodskap #58266] Vr, 08 Maart 2002 18:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 8 Mar 2002 07:00:06 +0200, "Annette" wrote:

>
> Maar dit was glad nie 'n alledaagse voorval hier in ons straat en omgewing
> nie.
>
> Annette

Oops, weer 'n fout van my kant af. Ek dog dan jy woon
hier in 'n Suid Afrikaanse straat en omgewing :(
Re: Hermien en Fanie [boodskap #58309 is 'n antwoord op boodskap #58290] Sa, 09 Maart 2002 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jou fout is dat jy daar onder in Gauteng dink die res van die land is so:)))
Kom Kaap toe as jy deur woonbuurte wil ry met woonhuise sonder heinings en
veiligheidshekke:))
Annette

in message news:q5vh8u8klf5sv5gt1cth9i05uo9aln169u@4ax.com...
> On Fri, 8 Mar 2002 07:00:06 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>>
>> Maar dit was glad nie 'n alledaagse voorval hier in ons straat en omgewing
>> nie.
>>
>> Annette
>
>
> Oops, weer 'n fout van my kant af. Ek dog dan jy woon
> hier in 'n Suid Afrikaanse straat en omgewing :(
Re: Hermien en Fanie [boodskap #58319 is 'n antwoord op boodskap #58309] Sa, 09 Maart 2002 12:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 9 Mar 2002 08:44:55 +0200, "Annette" wrote:

> Jou fout is dat jy daar onder in Gauteng dink die res van die land is so:)))
> Kom Kaap toe as jy deur woonbuurte wil ry met woonhuise sonder heinings en
> veiligheidshekke:))
> Annette
>
Natuurlik.. hoe op aarde kon ek vergeet van Pagad wat die vrede daar
by julle bewaar :(
Re: Hermien en Fanie [boodskap #58326 is 'n antwoord op boodskap #58319] Sa, 09 Maart 2002 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pagad is baie gesteld op hulle grense:))
Annette

wrote in message news:dpvj8ug696gk5pfbkoh2dr9efm3tmda2or@4ax.com...
> On Sat, 9 Mar 2002 08:44:55 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Jou fout is dat jy daar onder in Gauteng dink die res van die land is so:)))
>> Kom Kaap toe as jy deur woonbuurte wil ry met woonhuise sonder heinings en
>> veiligheidshekke:))
>> Annette
>>
> Natuurlik.. hoe op aarde kon ek vergeet van Pagad wat die vrede daar
> by julle bewaar :(
Re: Hermien en Fanie [boodskap #58361 is 'n antwoord op boodskap #58309] So, 10 Maart 2002 04:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Jou fout is dat jy daar onder in Gauteng dink die res van die land is so:)))
> Kom Kaap toe as jy deur woonbuurte wil ry met woonhuise sonder heinings en
> veiligheidshekke:))
> Annette

KinkY: Nee, Annette. Eerstens is ons bo! En tweedens dink ek nie
daar is n meer veiliger plek in ons land nie. Misdaad is oral en
julle daar onder is onder n verkeerde indruk dat dit slegs hier bo
gebeur. So weet ek van n seun wat lank 'misdaadloos' hier bo in
Gauteng geleef het maar wat binne drie dae nadat hy in die Kaap
geland het, gekaap is. Op die oomblik vra misdaad nie na plek of
velkleur nie!
Re: Hermien en Fanie [boodskap #58651 is 'n antwoord op boodskap #58309] Do, 14 Maart 2002 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[2]  is tans af-lyn  lou[2]
Boodskappe: 279
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette wrote:
>
> Jou fout is dat jy daar onder in Gauteng dink die res van die land is so:)))
> Kom Kaap toe as jy deur woonbuurte wil ry met woonhuise sonder heinings en
> veiligheidshekke:))

Ek kan jou heelwat woonbuuurte hierbo in Gauteng wys waar daar ook nie
juis hekker en drade is nie. Tswete se statistiek wys maar net dat
Kaapstad 'n ho"er moordsyfer as Gauteng het. Duidelik omdat julle minder
drade dara onder het om deur te kruip.

EN moenie te veel op jou louere rus aangaande die diefstal nie - die
Pretorianers was ook grootbek oor die misdaad in Jhb en voordstede maar
nou skuif die skelms stadig maar seker Pretoria toe.
Moordsyfers [boodskap #58773 is 'n antwoord op boodskap #58651] Sa, 16 Maart 2002 08:07 Na vorige boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Annette
> Jou fout is dat jy daar in Gauteng dink die res van die land is so:)))
> Kom Kaap toe as jy deur woonbuurte wil ry sonder heinings en
> veiligheidshekke:))

Lou
Ek kan jou heelwat woonbuuurte hierbo in Gauteng wys waar daar ook nie
juis hekker en drade is nie. Tswete se statistiek wys maar net dat
Kaapstad 'n ho"er moordsyfer as Gauteng het. Duidelik omdat julle minder
drade daar onder het om deur te kruip.

Wouter
Nee, Lou, dis nie die rede nie. 'n Baie klein deel van die moorde vind
plaas in die woonbuurte waarna jy verwys. Kaapstad is al vir dekades
die stad met ons hoogste moordsyfer en dit is ook tradisioneel en steeds
SA se veiligste groot stad. Die rede daarvoor is eintlik baie eenvoudig,
tipies 80% van Kaapse moorde is alkoholverwant en vind met messe
of skerp voorwerpe plaas. Dit gebeur hoofsaaklik oor naweke en
onder ons bruin bevolking.

Lou
EN moenie te veel op jou louere rus aangaande die diefstal nie - die
Pretorianers was ook grootbek oor die misdaad in Jhb en
voordstede maar nou skuif die skelms stadig maar seker Pretoria toe.

Wouter
Daarmee stem ek saam. Met die migrasie van baie Gautengers na
Kaapstad gebeur dit reeds dat die misdadigers agter hulle kliënte aan trek.
Vorige onderwerp: Hallo Daar
Volgende onderwerp: 'n Kanon/Canon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:21:04 MGT 2024