Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verkookser aanleg
Verkookser aanleg [boodskap #58711] Vr, 15 Maart 2002 11:43 na volgende boodskap
Marius[2]  is tans af-lyn  Marius[2]
Boodskappe: 6
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Geagte taalgenote

Ek wonder of daar iemand op die groep is wat elders (nie in SA) betrokke is by 'n verkookser aanleg (coker) of enigeiemand by 'n petrochemiese raffinadery.

Ek wil graag van u hoor.

Groete
Marius
Re: Verkookser aanleg [boodskap #58741 is 'n antwoord op boodskap #58711] Vr, 15 Maart 2002 18:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
newsgroup.nl  is tans af-lyn  newsgroup.nl
Boodskappe: 96
Geregistreer: Maart 2002
Karma: 0
Volle Lid
On Fri, 15 Mar 2002 13:43:12 +0200, "Marius"
wrote:

> Geagte taalgenote
>
> Ek wonder of daar iemand op die groep is wat elders (nie in SA) betrokke is by 'n verkookser aanleg (coker) of enigeiemand by 'n petrochemiese raffinadery.
>
> Ek wil graag van u hoor.
>
> Groete
> Marius

Marius, om op 'n nuusgroep in HTML te skryf word NET NIE gedoen nie!
Inderwaarheid is dit hoe mens nuwelinge op ng's uitken.

DD
Re: Verkookser aanleg [boodskap #58758 is 'n antwoord op boodskap #58741] Vr, 15 Maart 2002 20:50 Na vorige boodskap
®Tobie©  is tans af-lyn  ®Tobie©
Boodskappe: 379
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Davie Davis"
---knip---
> Inderwaarheid is dit hoe mens nuwelinge op ng's uitken.
---knip---
~~
en mens laat die gedeelte weg waarop jy nie antwoord nie ... n�
DD ;-)
Vorige onderwerp: Misdaad: Nuwe wending
Volgende onderwerp: Hallo Daar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 03:04:05 MGT 2024