Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lugballon
lugballon [boodskap #135537] Wo, 27 Januarie 2021 10:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18985
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Lugballon.
'n Lugballon.
lugballon
Afbreking: lug•bal•lon
Samestelling: lug + ballon
Uitspraak: /ˈlœχ.baˌlɔn/


Selfstandige naamwoord: lugballon
Meervoud: lugballonne
Verkleinwoord: lugballonnetjie
Meervoud van verkleining: lugballonnetjies

Betekenis:
• 'n Groot ballon wat deur die lug kan sweef, meestal met 'n mandjie vir mense onderaan.

Gebruik:
• Die park beskik oor 'n lugballon wat toeriste 'n pragtige uitsig oor die reservaat bied.

Hiponiem:
• warmlugballon

Afgelei:
• lugballonrit
• lugballonry
• lugballonsafari
• lugballonvaart

Vertaling:
Engels: air-balloon
Nederlands: luchtballon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: harp
Volgende onderwerp: seewier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:13:35 MGT 2024