Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » harp
harp [boodskap #135536] Wo, 27 Januarie 2021 10:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Persoon wat die harp bespeel.
'n Persoon wat die harp bespeel.
harp
Afbreking: harp


Selfstandige naamwoord: harp
Meervoud: harpe
Verkleinwoord: harpie
Meervoud van verkleining: harpies

Betekenis:
• 'n Driehoekige musiekinstrument met snare van verskillende lengtes wat met die vingers getokkel word.

Gebruik:
• Ek wil vroeg opstaan, met harp en lier wil ek die rooidag wakker maak! [Psalms 57:9]

Afgelei:
• harpenaar
• harpenis
• harpeniste
• harpfabrikant
• harpspeelster
• harpsnaar
• harpspel
• harpspeler
• harptoon

Vertaling:
Engels: harp
Nederlands: harp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tennisbal
Volgende onderwerp: lugballon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:19:36 MGT 2024