Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seewier
seewier [boodskap #135538] Wo, 27 Januarie 2021 11:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Seewiere
Seewiere
seewier
Afbreking: see•wier
Samestelling: see + wier


Selfstandige naamwoord: seewier
Meervoud: seewiere
Verkleinwoord: seewiertjie
Meervoud van verkleining: seewiertjies

Betekenis:
• 'n Wier (alge) met lang stingels en lintvormige blare wat in die vlak see groei.

Gebruik:
• Agar is 'n tipe jellie wat van seewier gemaak word.

Hiponiem:
• kelp

Afgelei:
• seewierbad
• seewiermasker
• seewierseep

Verwant:
• seegras

Vertaling:
Engels: sea-weed, alga
Nederlands: zeewier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lugballon
Volgende onderwerp: aanklam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 04:20:48 MGT 2024