Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grondboontjiebotter
grondboontjiebotter [boodskap #134685] So, 22 November 2020 07:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Grondboontjiebotter
Grondboontjiebotter
grondboontjiebotter
Afbreking: grond•boon•tjie•bot•ter
Samestelling: grondboontjie + botter


Selfstandige naamwoord: grondboontjiebotter
Meervoud:

Betekenis:
• Broodsmeer van fyngemaalde grondboontjies.

Gebruik:
Grondboontjiebotter is 'n goeie bron van proteïene en is veral gewild onder kinders.

Sinoniem:
• katjiebotter

Vertaling:
Engels: peanut butter
Nederlands: pindakaas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stort
Volgende onderwerp: luidspreker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 10:43:58 MGT 2024