Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » luidspreker
luidspreker [boodskap #134686] So, 22 November 2020 07:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Luidspreker.
'n Luidspreker.
luidspreker
Afbreking: luid•spre•ker


Selfstandige naamwoord: luidspreker
Meervoud: luidsprekers
Verkleinwoord: luidsprekertjie
Meervoud van verkleining: luidsprekertjies

Betekenis:
• Toestel wat 'n elektriese sein in klank omskep en sodoende spraak en musiek voortbring.

Gebruik:
• Alexander Graham Bell, die vader van die telefoon, het die eerste luidspreker in 1876 uitgevind.

Hiponiem:
• baseenheid
• klanktuit

Afgelei:
• luidsprekerkas
• luidsprekerstelsel

Vertaling:
Engels: loudspeaker
Nederlands: luidspreker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grondboontjiebotter
Volgende onderwerp: moffie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 31 23:37:13 MGT 2024