Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ateïsme
ateïsme [boodskap #134223] Vr, 23 Oktober 2020 12:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18930
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ateïsme
Afbreking: a•te•ïs•me
Uitspraak: /ɑtiˈəsmə/, /ɑtiˈjəsmə/, /ɑtiˈhəsmə/


Selfstandige naamwoord: ateïsme
Meervoud:

Betekenis:
• Die oortuiging of die geloof dat God nie bestaan nie.

Gebruik:
• Volgens die ateïsme bestaan daar nie 'n God of enige ander gode nie.

Sinoniem:
• ielgaad (islam)
• godloëning

Verwant:
• ateïs
• ateïsties

Vertaling:
Engels: atheism
Nederlands: atheïsme, godloochening

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: etlike
Volgende onderwerp: blouaap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 11:11:39 MGT 2024