Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blouaap
blouaap [boodskap #134225] Vr, 23 Oktober 2020 13:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Blouaap met haar kleintjie.
'n Blouaap met haar kleintjie.
blouaap
Afbreking: blou•aap
Samestelling: blou + aap


Selfstandige naamwoord: blouaap
Meervoud: blouape
Verkleinwoord: blouaapie
Meervoud van verkleining: blouaapies

Betekenis:
• Primaat van gemiddelde grootte wat suid van die Sahara voorkom, Chlorocebus pygerythrus.

Gebruik:
• Die blouaap woon in nou-verweefde sosiale groepe saam.

Vertaling:
Engels: vervet monkey
Nederlands: blauwaap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ateïsme
Volgende onderwerp: tweeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 08:45:31 MGT 2024