Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » etlike
etlike [boodskap #134222] Vr, 23 Oktober 2020 11:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
etlike
Afbreking: et•li•ke


Telwoord: etlike

Betekenis:
• Meer as een; 'n hele paar; taamlik baie.

Gebruik:
• Tydens die aanval is 'n plaaswerker etlike kere met 'n moersleutel oor die kop geslaan.

Sinoniem:
• heelwat
• verskeie

Vertaling:
Engels: several, different, various
Nederlands: ettelijke, verscheidene

Nota:
• Onbepaalde hooftelwoord.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skoonmaker
Volgende onderwerp: ateïsme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 08:45:39 MGT 2024