Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fossielrekord
fossielrekord [boodskap #133896] Vr, 02 Oktober 2020 19:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fossielrekord
Afbreking: fos•siel•re•kord
Samestelling: fossiel + rekord


Selfstandige naamwoord: fossielrekord
Meervoud: fossielrekords

Betekenis:
• 'n Rekord van organismes se biologiese ontwikkeling, soos in fossiele weerspieël.

Gebruik:
• Diere bestaan reeds van die Prekambrium af, maar die meeste bekende dierefilums het tydens die Kambriese ontploffing, sowat 542 miljoen jaar gelede, in die fossielrekord verskyn.

Vertaling:
Engels: fossil record
Nederlands: fossielenbestand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soldeer
Volgende onderwerp: piramideskema
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 23:27:52 MGT 2024