Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » piramideskema
piramideskema [boodskap #133897] Vr, 02 Oktober 2020 20:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
piramideskema
Afbreking: pi•ra•mi•de•skema
Samestelling: piramide + skema


Selfstandige naamwoord: piramideskema
Meervoud: piramideskemas
Verkleinwoord: piramideskematjie
Meervoud van verkleining: piramideskematjies

Betekenis:
• 'n Beleggings- of bemarkingsprogram waarin mense toetreegeld betaal vir die "voorreg" om ander te werf om dieselfde te doen.

Gebruik:
Piramideskemas bestaan al vir eeue lank en is in verskeie lande onwettig.

Vertaling:
Engels: pyramid scheme, Ponzi scheme
Nederlands: pyramidesysteem, piramidespel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fossielrekord
Volgende onderwerp: spraaksintese
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 23:55:43 MGT 2024