Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » soldeer
soldeer [boodskap #133895] Vr, 02 Oktober 2020 19:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Persoon wat soldeer.
'n Persoon wat soldeer.
soldeer
Afbreking: sol•deer


Werkwoord: soldeer
Verlede tyd: het gesoldeer

Betekenis:
• Om los metaaldele met gesmelte metaal (die soldeersel) aanmekaar te heg.

Gebruik:
• Die tegnikus soldeer die gebreekte draad aan die luidspreker vas.

Afgelei:
• soldeerbout
• soldeerder
• soldeerlas
• soldeernaat
• soldeerpasta
• soldeersel
• soldeersuur
• soldeertang
• soldeerwerk

Vertaling:
Engels: to solder
Nederlands: solderen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vaksine
Volgende onderwerp: fossielrekord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 07:30:08 MGT 2024