Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vaksine
vaksine [boodskap #133894] Vr, 02 Oktober 2020 19:21
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18981
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vaksine teen pokke.
'n Vaksine teen pokke.
vaksine
Afbreking: vak•si•ne


Selfstandige naamwoord: vaksine
Meervoud: vaksines

Betekenis:
• Medikasie wat weerstand (immuniteit) teen 'n spesifieke bakteriële of virale siekte veroorsaak.

Gebruik:
• Wanneer 'n persoon ingeënt is, is hy beter bestand teen die patogeen waarvoor die vaksine bedoel is.

Sinoniem:
• entstof
• serum

Verwant:
• vaksineer

Vertaling:
Engels: vaccine
Nederlands: vaccine

Nota:
• Die term vaksine kom van die Latynse woord 'vaccinia', bees- of koeipokke.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paslood
Volgende onderwerp: soldeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 13:54:30 MGT 2024