Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gemiddeld
gemiddeld [boodskap #133752] Sa, 26 September 2020 07:13
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18862
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gemiddeld
Afbreking: ge•mid•deld


Byvoeglike naamwoord: gemiddeld
Attributief: gemiddelde

Betekenis:
• Wat in die middel is, tussen die uiterstes lê. In die meeste gevalle.

Gebruik:
• 'n Dag duur 24 ure, 'n week 168 ure, 'n kwartaal duur gemiddeld ongeveer 2191,5 ure en 'n jaar gemiddeld ongeveer 8766 ure.

Sinoniem:
• deursnee

Antoniem:
• uitsonderlik

Afkorting:
• gem.

Verwant:
• gemiddelde (s.nw.)

Vertaling:
Engels: average, mean, medium
Nederlands: gemiddeld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gebruiker
Volgende onderwerp: grondboon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:01:25 MGT 2024