Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grondboon
grondboon [boodskap #133753] Sa, 26 September 2020 07:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Grondbone
Grondbone
grondboon
Afbreking: grond•boon
Samestelling: grond + boon


Selfstandige naamwoord: grondboon
Meervoud: grondbone
Verkleinwoord: grondboontjie
Meervoud van verkleining: grondboontjies

Betekenis:
• 'n Eenjarige gewas, Arachis hypogaea, of die peule van die plant wat onder die grond groei.

Gebruik:
• Hoopstad bedien 'n boerderystreek waar daar met Afrikanerbeeste en saaigewasse, veral mielies, koring en grondbone, geboer word.

Vertaling:
Engels: peanut, monkey nut
Nederlands: aardnoot, pinda

Nota:
• Word hoofsaaklik in die verkleiningsvorm gebruik.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gemiddeld
Volgende onderwerp: halssnoer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:22:28 MGT 2024