Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gebruiker
gebruiker [boodskap #133751] Sa, 26 September 2020 06:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18885
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gebruiker
Afbreking: ge•brui•ker


Selfstandige naamwoord: gebruiker
Meervoud: gebruikers
Verkleinwoord: gebruikertjie
Meervoud van verkleining: gebruikertjies

Betekenis:
• Persoon wat iets (soos 'n voorwerp of substansie) gebruik.
• (rekenaarwetenskap) Persoon wat 'n rekenaarnetwerk of -diens gebruik, ook die gebruikersrekening van so 'n persoon.

Gebruik:
• Hy is die gebruiker van die voorwerp.
• My Twitter-gebruiker is geblokkeer.

Afgelei:
• eindgebruiker
• rekenaargebruiker
• taalgebruiker

Vertaling:
Engels: user
Nederlands: gebruiker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dubbelmol
Volgende onderwerp: gemiddeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 12:19:14 MGT 2024