Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » straling
straling [boodskap #133710] Do, 24 September 2020 09:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18987
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
straling
Afbreking: stra•ling


Selfstandige naamwoord: straling
Meervoud:

Betekenis:
• Die uitstuur (emissie) van energie as elektromagnetiese golwe of subatomiese deeltjies.

Gebruik:
Straling verwys na die uitstraling van energie, soos lig, warmte, radiogolwe, mikrogolwe, X-strale, radar, ensovoorts.

Afgelei:
• gammastraling
• stralingsenergie
• stralingsgevaar
• ultravioletstraling

Sinoniem:
• radiasie

Vertaling:
Engels: radiation
Nederlands: straling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: umlaut
Volgende onderwerp: ontbrand
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:55:02 MGT 2024