Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » umlaut
umlaut [boodskap #133708] Do, 24 September 2020 08:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Duitse sleutelbord met umlaute.
'n Duitse sleutelbord met umlaute.
umlaut
Afbreking: um•laut


Selfstandige naamwoord: umlaut
Meervoud: umlaute, umlauts

Betekenis:
• 'n Diakritiese teken met twee punte wat bo-op 'n letter geplaas word, in voorkoms dieselfde as 'n deelteken.

Gebruik:
• Deeltekens word gebruik as twee opeenvolgende klinkers in twee afsonderlike lettergrepe uitgespreek word, terwyl die umlaut die uitspraak van die klinker verander en dikwels in Duits gebruik word.

Afgelei:
• umlautsteken
• umlautteken

Verwant:
• deelteken

Vertaling:
Engels: umlaut
Nederlands: umlaut

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kolonel-generaal
Volgende onderwerp: straling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 05:33:22 MGT 2024