Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kolonel-generaal
kolonel-generaal [boodskap #133707] Do, 24 September 2020 07:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kolonel-generaal
Afbreking: ko•lo•nel-ge•ne•raal


Selfstandige naamwoord: kolonel-generaal
Meervoud: kolonels-generaal

Betekenis:
• 'n Senior militêre rang in sommige weermagte.

Gebruik:
• In Nazi-Duitsland was 'n kolonel-generaal hoër in rang as 'n generaal, maar laer as 'n generaal-veldmaarskalk.

Vertaling:
Engels: colonel general
Nederlands: kolonel-generaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ondeursigtig
Volgende onderwerp: umlaut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 12:07:17 MGT 2024