Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontbrand
ontbrand [boodskap #133711] Do, 24 September 2020 09:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontbrand
Afbreking: ont•brand


Werkwoord: ontbrand
Verlede tyd: het ontbrand

Betekenis:
• Om vlam te vat.

Gebruik:
• 'n Materiaal ontbrand as dit so warm word dat dit begin rook, daar vlamme ontstaan en die materiaal aan die brand raak.

Afgelei:
• ontbranding

Vertaling:
Engels: to ignite, take fire, burst into flames
Nederlands: ontbranden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: straling
Volgende onderwerp: ontlading
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 21:02:27 MGT 2024