Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kristalliseer
kristalliseer [boodskap #133553] Di, 15 September 2020 12:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kristalliseer
Afbreking: kri•stal•li•seer


Werkwoord: kristalliseer
Verlede tyd: het gekristalliseer

Betekenis:
• Kristalle ('n vastestof met 'n reëlmatige struktuur) vorm.

Gebruik:
• Soms kristalliseer die gal in die galblaas tot 'n gruis of stene van verskillende groottes.

Verwant:
• kristallisasie
• kristallisering

Vertaling:
Engels: to crystallize
Nederlands: kristalliseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deelnemer
Volgende onderwerp: kleurskakering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 14:32:42 MGT 2024