Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleurskakering
kleurskakering [boodskap #133554] Di, 15 September 2020 13:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Skakerings van rooi.
Skakerings van rooi.
kleurskakering
Afbreking: kleur•ska•ke•ring
Samestelling: kleur + skakering


Selfstandige naamwoord: kleurskakering
Meervoud: kleurskakerings
Verkleinwoord: kleurskakerinkie
Meervoud van verkleining: kleurskakerinkies

Betekenis:
• 'n Skakering van 'n spesifieke kleur.

Gebruik:
• Donkerrooi is 'n donker kleurskakering van rooi.

Sinoniem:
• tint

Vertaling:
Engels: hue, tint
Nederlands: kleurschakering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kristalliseer
Volgende onderwerp: spesialiteit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 20:42:22 MGT 2024