Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deelnemer
deelnemer [boodskap #133552] Di, 15 September 2020 12:19
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deelnemer
Afbreking: deel•ne•mer


Selfstandige naamwoord: deelnemer
Meervoud: deelnemers
Verkleinwoord: deelnemertjie
Meervoud van verkleining: deelnemertjies

Betekenis:
• Iemand wat aan 'n wedstryd of ander geleentheid deelneem.

Gebruik:
• Sommige van die deelnemers het nie eers die eindstreep gehaal nie.

Antoniem:
• deelneemster (vroulik)

Vertaling:
Engels: participant, competitor
Nederlands: deelnemer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teoretiseer
Volgende onderwerp: kristalliseer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 20:05:55 MGT 2024