Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fisika
fisika [boodskap #133250] So, 30 Augustus 2020 07:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
fisika
Afbreking: fi•si•ka


Selfstandige naamwoord: fisika
Meervoud:

Betekenis:
• Die wetenskap van materie en die bestudering van die gedrag en wisselwerking daarvan in ruimte en tyd.

Gebruik:
Fisika word somtyds 'n "fundamentele wetenskap" genoem, omdat al die ander natuurwetenskappe (biologie, chemie, geologie, ens.) te doen het met materiële stelsels wat die wette van fisika gehoorsaam.

Sinoniem:
• natuurkunde

Hiponiem:
• astrofisika
• atoomfisika
• biofisika
• deeltjiefisika
• geofisika
• kernfisika
• kwantumfisika

Vertaling:
Engels: physics
Nederlands: fysica

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: etanol
Volgende onderwerp: gieter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 18:59:12 MGT 2024