Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » etanol
etanol [boodskap #133249] So, 30 Augustus 2020 07:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
etanol
Afbreking: e•ta•nol


Selfstandige naamwoord: etanol
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Vlambare, kleurlose chemiese verbinding, C2H5OH, een van die alkohole wat vir alkoholiese drankies gebruik word.

Gebruik:
• In die algemene spreektaal word daar dikwels eenvoudig na etanol as alkohol verwys.

Sinoniem:
• etielalkohol
• graanalkohol

Vertaling:
Engels: ethanol
Nederlands: ethanol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diesel
Volgende onderwerp: fisika
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 07:47:48 MGT 2024