Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diesel
diesel [boodskap #133248] So, 30 Augustus 2020 07:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diesel
Afbreking: die•sel


Selfstandige naamwoord: diesel
Meervoud:

Betekenis:
• Brandstof vir 'n dieselenjin.

Gebruik:
• Petrol en diesel is die algemeenste brandstowwe wat vir vervoer gebruik word, en speel dus 'n belangrike rol in die ekonomie.

Afgelei:
• biodiesel
• dieselenjin
• dieselmasjien
• dieselmotor
• dieselpomp

Vertaling:
Engels: diesel
Nederlands: diesel

Nota:
• Vernoem van Rudolf Diesel, die Duitse uitvinder wat die dieselenjin in 1892 uitgevind het.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dagtyd
Volgende onderwerp: etanol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:04:55 MGT 2024