Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » triljoenste
triljoenste [boodskap #133103] Sa, 22 Augustus 2020 13:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
triljoenste
Afbreking: tril•joen•ste


Rangtelwoord: triljoenste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord triljoen (1018).

Gebruik:
• Die oerknal het slegs vir 'n triljoenste van 'n triljoenste van 'n sekonde geduur.

Verwant:
• triljoene

Vertaling:
Engels: trillionth, quintillionth
Nederlands: triljoenste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: biljardste
Volgende onderwerp: triljardste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:38:30 MGT 2024