Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » triljardste
triljardste [boodskap #133104] Sa, 22 Augustus 2020 14:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
triljardste
Afbreking: tril•jard•ste


Rangtelwoord: triljardste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord triljard (1021).

Gebruik:
• 'n Septosekonde is 'n triljardste van 'n sekonde.

Verwant:
• triljarde

Vertaling:
Engels: trilliardth, sextillionth
Nederlands: triljardste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: triljoenste
Volgende onderwerp: kwadriljoenste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:56:58 MGT 2024