Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » biljardste
biljardste [boodskap #133102] Sa, 22 Augustus 2020 13:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
biljardste
Afbreking: bil•jard•ste


Rangtelwoord: biljardste

Betekenis:
• Rangtelwoord van die hooftelwoord biljard (1015).

Gebruik:
• Die diameter van 'n atoomkern is tussen 1,6 en 15 femtometer, waar een femtometer 'n biljardste van 'n meter verteenwoordigend.

Verwant:
• biljarde

Vertaling:
Engels: billiardth, quadrillionth
Nederlands: biljardste

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: biljoenste
Volgende onderwerp: triljoenste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 06:01:35 MGT 2024