Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diepsee
diepsee [boodskap #132698] Wo, 12 Augustus 2020 20:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diepsee
Afbreking: diep•see
Samestelling: diep + see


Selfstandige naamwoord: diepsee
Meervoud:

Betekenis:
• Die diepste gedeelte van die see, dieper as 1800 meter, waar geen sonlig deurdring nie.

Gebruik:
• Die geweldige druk in die diepsee bemoeilik navorsing aansienlik.

Afgelei:
• diepseebewoner
• diepseeduik
• diepseefauna
• diepseeflora
• diepseegewas
• diepseehengelaar
• diepseelewe
• diepseeondersoek
• diepseepeiling
• diepseevis

Vertaling:
Engels: deep sea
Nederlands: diepzee

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heiligverklaring
Volgende onderwerp: opreg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 00:21:24 MGT 2024