Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heiligverklaring
heiligverklaring [boodskap #132697] Wo, 12 Augustus 2020 20:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19275
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
heiligverklaring
Afbreking: hei•lig•ver•kla•ring
Samestelling: heilig + verklaring


Selfstandige naamwoord: heiligverklaring
Meervoud: heiligverklarings

Betekenis:
• Kerklike proses in die Katolieke tradisie waar die pous 'n gestorwene heilig verklaar.

Gebruik:
• Die eerste heiligverklaring vind in die jaar 993 plaas toe pous Johannes XV vir Ulrich van Ausburg heilig verklaar het.

Sinoniem:
• kanonisasie

Verwant:
• saligverklaring

Vertaling:
Engels: canonization, canonisation
Nederlands: heiligverklaring

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bloedoortapping
Volgende onderwerp: diepsee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 01:02:08 MGT 2024