Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opreg
opreg [boodskap #132699] Wo, 12 Augustus 2020 20:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19147
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opreg
Afbreking: op•reg


Byvoeglike naamwoord: opreg
Vergrotende trap: opregter
Oortreffende trap: opregste
Attributief: opregte

Betekenis:
• Wat eerlik is en die waarheid praat.

Gebruik:
• 'n Mens kan nie altyd reg wees nie, maar jy kan altyd opreg wees.

Sinoniem:
• betroubaar
• eerlik
• karaktervas
• pretensieloos
• waarheidsgetrou

Antoniem:
• aangeplak
• geveins
• vals

Afgelei:
• opregtheid

Vertaling:
Engels: sincere, honest, genuine
Nederlands: oprecht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diepsee
Volgende onderwerp: slimfoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 09:11:48 MGT 2024