Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » logaritme
logaritme [boodskap #132677] Wo, 12 Augustus 2020 07:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
logaritme
Afbreking: lo•ga•rit•me


Selfstandige naamwoord: logaritme
Meervoud: logaritmes

Betekenis:
• Die eksponent van die mag waartoe 'n gegewe getal verhef moet word om 'n ander getal te kry (die inverse van die eksponensiële funksie).

Gebruik:
2log(8) = 3 is die logaritme met grondtal 2 van 8, want 23 = 8.

Afgelei:
• logaritmetafel
• logaritmies

Afkorting:
• log

Vertaling:
Engels: logarithm
Nederlands: logaritme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: medikasie
Volgende onderwerp: vloed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 01:08:21 MGT 2024