Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » medikasie
medikasie [boodskap #132676] Wo, 12 Augustus 2020 07:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
medikasie
Afbreking: me•di•ka•sie


Selfstandige naamwoord: medikasie
Meervoud: medikasie, medikasies

Betekenis:
• Chemiese stof wat 'n gewenste uitwerking op die (dierlike of menslike) liggaam het. Middel wat 'n siekte kan voorkom of genees, of die simptome daarvan verlig.

Gebruik:
Medikasie kan lewensgevaarlik wees as dit nie volgens voorskrif gebruik word nie.

Sinoniem:
• geneesmiddel
• medisyne

Verwant:
• moetie

Vertaling:
Engels: medication
Nederlands: medicament

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruimtewandeling
Volgende onderwerp: logaritme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 02:11:39 MGT 2024