Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beroepsetiek
beroepsetiek [boodskap #132538] Di, 04 Augustus 2020 12:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beroepsetiek
Afbreking: be•roeps•e•tiek
Samestelling: beroep + -s- + etiek


Selfstandige naamwoord: beroepsetiek
Meervoud:

Betekenis:
• Eerbare menslike waardes wat op 'n beroep van toepassing is. Die norme waaraan die beroepsbeoefenaar hom by die uitoefening van sy beroep moet onderwerp.

Gebruik:
• 'n Hoë standaard van beroepsetiek moet in die Staatsdiens bevorder en ten alle tye gehandhaaf word.

Sinoniem:
• beroepskode

Verwant:
• arbeidsetos
• werksetiek

Vertaling:
Engels: deontology
Nederlands: beroepsethiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: etiek
Volgende onderwerp: eiewys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 19:23:50 MGT 2024