Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » etiek
etiek [boodskap #132537] Di, 04 Augustus 2020 12:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
etiek
Afbreking: e•tiek


Selfstandige naamwoord: etiek
Meervoud:

Betekenis:
• Die studie van morele waardes en gebruike uit 'n filosofiese oogpunt.

Gebruik:
Etiek omvat konsepte soos wat reg en verkeerd is, wat goed en kwaad is, en wat verantwoordelikheid beteken.

Sinoniem:
• moraalfilosofie
• sedekunde
• sedeleer
• waardeleer

Afgelei:
• beroepsetiek
• sportetiek
• werksetiek

Vertaling:
Engels: ethics
Nederlands: ethiek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beduidend
Volgende onderwerp: beroepsetiek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 05:54:23 MGT 2024