Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kondoom
kondoom [boodskap #132106] So, 12 Julie 2020 07:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18862
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kondoom.
'n Kondoom.
kondoom
Afbreking: kon•doom
Uitspraak: /konˈduə̯m/


Selfstandige naamwoord: kondoom
Meervoud: kondome
Verkleinwoord: kondoompie
Meervoud van verkleining: kondoompies

Betekenis:
• 'n Dun, buisvormige rubber-oortreksel wat oor die penis geskuif word om bevrugting of besmetting te verhoed.

Gebruik:
• Die gebruik van 'n kondoom is 'n goedkoop metode van geboortebepeking wat ook beskerming teen geslagsiektes bied.

Sinoniem:
• naaisakkie

Hiperoniem:
• voorbehoedmiddel

Vertaling:
Engels: condom
Nederlands: condoom
Xhosa: ikhondomu

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwêvoël
Volgende onderwerp: lugskip
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 16:16:31 MGT 2024