Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lugskip
lugskip [boodskap #132107] So, 12 Julie 2020 07:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18989
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Lugskip.
'n Lugskip.
lugskip
Afbreking: lug•skip
Samestelling: lug + skip


Selfstandige naamwoord: lugskip
Meervoud: lugskepe
Verkleinwoord: lugskippie
Meervoud van verkleining: lugskippies

Betekenis:
• Voertuig met 'n omslote raamwerk, gevul met 'n gas van laer digtheid as die atmosfeer, wat die tuig in die atmosfeer laat dryf.

Gebruik:
• Toegerus met motore kan die lugskip gestuur word en kan dit relatief stadig, maar met min energie oor groot afstande beweeg.

Sinoniem:
• lugtuig
• zeppelin

Verwant:
• balonskip

Vertaling:
Engels: air ship; dirigible
Nederlands: luchtschip

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kondoom
Volgende onderwerp: lugfoto
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 00:01:20 MGT 2024