Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitvoering
uitvoering [boodskap #132050] Vr, 10 Julie 2020 08:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitvoering
Afbreking: uit•voe•ring


Selfstandige naamwoord: uitvoering
Meervoud: uitvoeringe, uitvoerings
Verkleinwoord: uitvoerinkie
Meervoud van verkleining: uitvoerinkies

Betekenis:
• Om iets in die praktyk te bring; ten uitvoer bring; totstandbrenging; vervulling.
• (musiek) Voor 'n gehoor bring; 'n optrede; opvoering.

Gebruik:
• Die uitvoering van die vonnis is met drie maande uitgestel.
• Die opera se eerste uitvoering het by die Bolsjoi-teater in Moskou plaasgevind.

Afgelei:
• konsertuitvoering
• sanguitvoering
• toneeluitvoering
• uitvoeringsprosesse
• uitvoeringsvermoë

Vertaling:
Engels: execution, accomplishmen; performance, presentation
Nederlands: uitvoering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sonnestelsel
Volgende onderwerp: polmesarie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 12:42:09 MGT 2024